Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Charlotte van der Westhuizen praat oor haar stryd vir ‘n meer regverdige paroolstelsel

Avbob Investment Plan
Die paroolstelsel laat dikwels die slagoffers van misdaad in die steek.
So sê Charlotte van der Westhuizen, die voormalige vrou van die kindermoordenaar Marius van der Westhuizen.
Parool is in Junie aan hom toegestaan nadat hy 13 jaar van sy 24 jaar tronkstraf vir die moord op hulle drie kinders uitgedien het.
Dié besluit is egter hierdie week omgekeer.
Charlotte van der Westhuizen sê sy praat nie net namens haar drie vermoorde kinders nie, maar ook namens ander misdaadslagoffers.

en_USEnglish